"Speld vas"
"Vormvry"
"Geen onlangse items nie"
"Programgebruikinstellings"
"Vee alles uit"
"Onlangse programme"
"Taak is toegemaak"
"%1$s, %2$s"
"< 1 minuut"
"%1$s oor vandag"
"Programvoorstelle"
"Jou voorspelde programme"
"Kry programvoorstelle in die onderste ry van jou tuisskerm"
"Kry programvoorstelle op jou tuisskerm se gunstelingery"
"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal opskuif na jou tuisskerm."
"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die gunstelingery sal na jou tuisskerm toe skuif."
"Kry programvoorstelle"
"Nee, dankie"
"Instellings"
"Programme wat die meeste gebruik word, verskyn hier, en verander op grond van roetines"
"Sleep programme van die onderste ry af om programvoorstelle te kry"
"Programvoorstelle is in leë spasie bygevoeg"
"Programvoorstelle is geaktiveer"
"Programvoorstelle is gedeaktiveer"
"Voorspelde program: %1$s"
"Draai jou toestel"
"Draai asseblief jou toestel om die tutoriaal oor gebaarnavigasie te voltooi"
"Maak seker dat jy van die rand heel regs of heel links af swiep"
"Maak seker dat jy van die regter- of linkerrand af na die middel van die skerm toe swiep en laat los"
"Jy het geleer hoe om van regs af te swiep om terug te gaan. Nou kan jy leer hoe om tussen apps te wissel."
"Jy het die Gaan Terug-gebaar voltooi"
"Maak seker dat jy nie te naby aan die onderkant van die skerm swiep nie"
"Gaan na Instellings om sensitiwiteit van teruggebaar te verander"
"Swiep om terug te gaan"
"Swiep van die linker- of regterrand na die middel van die skerm om na die vorige skerm terug te gaan."
"Swiep met 2 vingers van die linker- of regterkant van die skerm af na die middel toe om terug te keer na die vorige skerm."
"Gaan terug"
"Swiep van die linker- of regterrand af na die middel van die skerm toe"
"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep"
"Maak seker jy hou nie stil voordat jy laat los nie"
"Maak seker jy swiep reguit op"
"Jy het die Gaan na Tuisskerm-gebaar voltooi. Nou kan jy leer hoe om terug te gaan."
"Jy het die Gaan na Tuisskerm-gebaar voltooi"
"Swiep om na tuisskerm toe te gaan"
"Swiep op van die onderkant van jou skerm af. Hierdie gebaar neem jou altyd na die tuisskerm toe."
"Swiep met 2 vingers op van die onderkant van die skerm af. Dié gebaar neem jou altyd na die tuisskerm toe."
"Gaan na tuisskerm"
"Swiep van die onderkant van jou skerm af op"
"Knap gedaan!"
"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep"
"Probeer om die venster langer te hou voordat jy laat los"
"Maak seker dat jy reguit opswiep en dan stilhou"
"Jy het geleer hoe om gebare te gebruik. Gaan na Instellings om gebare af te skakel."
"Jy het die Wissel Apps-gebaar voltooi"
"Swiep om tussen programme te wissel"
"Swiep van die onderkant van jou skerm af op, hou en laat los dan om tussen apps te wissel."
"Swiep met 2 vingers op van die onderkant van jou skerm af, hou en laat los dan om tussen apps te wissel."
"Wissel apps"
"Swiep van die onderkant van jou skerm af op, hou, en los dan"
"Welgedaan!"
"Gereed"
"Klaar"
"Instellings"
"Probeer weer"
"Mooi so!"
"Tutoriaal %1$d/%2$d"
"Gereed!"
"Swiep op om na die tuisskerm toe te gaan"
"Tik op die tuisknoppie om na jou tuisskerm toe te gaan"
"Jy is gereed om jou %1$s te begin gebruik"
"toestel"
"Stelselnavigasie-instellings"
"Deel"
"Skermkiekie"
"Verdeel"
"Tik op ’n ander app om verdeelde skerm te gebruik"
"Verlaat verdeeldeskermkeuse"
"Kies nog ’n app as jy verdeelde skerm wil gebruik"
"Jou organisasie laat nie hierdie program toe nie"
"Slaan navigasietutoriaal oor?"
"Jy kan dit later in die %1$s-program kry"
"Kanselleer"
"Slaan oor"
"Draai skerm"
"Taakbalkopvoeding"
"Sleep ’n app na die kant toe om 2 apps tegelyk te gebruik"
"Stadigswiep op om die Taakbalk te wys"
"Kry appvoorstelle op grond van jou roetine"
"Skakel gebaarnavigasie in Instellings aan om die Taakbalk outomaties te versteek"
"Doen meer met die Taakbalk"
"Maak toe"
"Klaar"
"Tuis"
"Toeganklikheid"
"Terug"
"IME-wisselaar"
"Onlangs"
"Kennisgewings"
"Kitsinstellings"
"Taakbalk"
"Taakbalk word gewys"
"Taakbalk is versteek"
"Navigasiebalk"
"Wys Taakbalk altyd"
"Verander navigasiemodus"
"Taakbalkverdeler"
"Skuif na links bo"
"Skuif na regs onder"
"{count,plural, =1{Wys nog # app.}other{Wys nog # apps.}}"
"%1$s en %2$s"
"Voeg nou app by werkskerm"
"Kanselleer"